New Products That Captured Our Attention

New Products That Captured Our Attention
SPECIAL DEALS: 10% discount on new Entry, Middle and Top-end products (*While bulk order stocks last)

Styletto by Signia (formerly Siemens)
This is a game changer – it does not feel like a hearing aid as we know it. It is effortless ‘hearing enhancement’ in an aesthetically award-winning package:

  • Charge-on-the-go: The container is also a charger!
  • Built in rechargeable L-ion battery – no need to buy batteries.
  • Crystal clear and natural sound quality.
  • Automatic background noise control.
  • FEELS invisible – “I don’t know it’s there, but I’m hearing better.”

Book a demonstration and hear it for yourself! We just love Styletto!

Nuwe Produkte Wat Die Oog Gevang Het
SPESIALE AANBIEDINGS: 10% afslag op produkte op aanvangs-, middel- en topvlak. (*Terwyl voorraad hou)

Styletto deur Signia (voorheen Siemens)
Die produk lei ‘n hele nuwe era in – dit voel glad nie soos die gehoorapparate waaraan ons gewoond is nie. Moeitelose gehoorverbetering – in ‘n ware wenner verpakking, wat mooi op die oog val:

  • Laai-soos-jy-aangaan: die houer is die laaier!
  • Ingeboude herlaaibare L-ion battery beteken u hoef nooit weer batterye te koop nie.
  • Kristalhelder, natuurlike klankkwaliteit.
  • Outomatiese beheer van agtergrondgeraas.
  • VOEL onsigbaar – “Ek weet nie eers dit is daar nie, tog hoor ek soveel beter!”

Maak vandag nog ‘n afspraak vir ‘n demonstrasie, en hoor die verskil vir uself! Ons is gaande oor hierdie produk!

The all new Oticon “OPN-S” – Breaking a law of physics
96% of users prefer the new OPNs to previous (already astonishing) versions:

  • NO feedback or whistling. It prevents it before it starts, thus preserving maximum high frequency gain or speech clarity, previously thought impossible, hence a law of physics broken!
    OTICON OPN-S closes the gap to normal hearing through BRAIN SUPPORT
  • Oticon Opn increased speech understanding with 30% compared to traditional hearing aids. Now, Oticon Opn S outperforms Oticon Opn with a further 15% increase.
  • Oticon Opn reduced the listening effort with 20% compared to traditional hearing aids. Oticon Opn S adds an extra 10% reduction to that performance.
  • Oticon Opn improved memory recall with 20% compared to traditional hearing aids. With Oticon Opn S this percentage is increased with an additional 10%

Book a demonstration today, and hear the most natural, intelligent and transparent sound quality available for yourself.
We love OPN-S!

Die splinternuwe Oticon “OPN-S” – Verbreek ‘n natuurwet op die gebied van fisika
96% van gebruikers verkies die nuwe “OPN-S” bo alle vorige (reeds verbasende goeie) weergawes

  • GEEN klankterugvoer of gefluit. Dit word stopgesit voor dit kan begin, sodat maksimale hoë-frekwensie klankaanwins en spraakduidelikheid behou word – iets wat voorheen as onmoontlik beskou is. Sodoende word ‘n natuurwet op die gebied van Fisika nou verbreek! Die gaping tussen normale gehoor en gehoorverlies word nou gevul deur ONDERSTEUNING van BREINFUNKSIE
  • Oticon Opn het spraakbegrip met 30% verbeter, in vergelyking met tradisionele gehoorapparate. Oticon Opn-S verbeter dit nou met nog 15%
  • Oticon Opn het luisterinspanning met 20% verminder, in vergelyking met tradisionele gehoorapparate. Oticon Opn-S dra ‘n verdere 10% by tot die vermindering van luisterinspanning.
  • Oticon Opn het ouditiewe geheue met 20% verbeter, in vergelyking met tradisionele gehoorapparate. Met Oticon Opn-S word hierdie persentasie met nog 10% verhoog.

Maak vandag nog ‘n afspraak vir ‘n demonstrasie, en hoor vir uself hoe natuurlik, verstaanbaar en duidelik die klankkwaliteit van die OPN-S is!
Ons kan dit regtig aanbeveel.

Geno – an ‘entry level’ product with personality and class
For those on a tight budget, but don’t want to miss a thing!
Backed by Demant of Denmark this little gem has a natural sound quality, multiple programs and can be connected via a Streamer to cellphone, TV and landlines. It also comes with a two-year factory warranty.
Geno – ‘n Intree-vlak produk met styl en persoonlikheid
Vir diegene wat hul beursies dophou, maar steeds in aanraking wil wees met wat om hulle aangaan!
Gesteun deur Demant van Denemarke, bied hierdie klein juweel u nie net natuurlike klankkwaliteit en ‘n verskeidenheid programme nie, maar kan dit ook deur middel van stroming aan u selfoon, TV en landlyn gekoppel word. U ontvang ook ‘n twee-jaar fabriekswaarborg.

Widex en Unitron
Widex en Unitron also continue to produce amazing products: They represent two opposite ends of the spectrum in sound processing, and each has a very loyal following. By understanding the subtle differences between the products from different manufacturers, we are able to match each person with the right product for their unique hearing needs, personality and lifestyle. STARKEY also became the first company in the world to include “wearable” monitoring technology into a hearing aid e.g. how many steps you take, distance covered, heartrate and orientation (it knows if you fall and sends out several SMS messages to family or caregivers). Technology is marching on!
Widex en Unitron
Widex en Unitron lewer steeds uitstaande produkte; elk aan ‘n ander eindpunt van die spektrum wat klankprosessering aanbetref, en elk met sy eie lojale ondersteuners. Deur die subtiele verskille tussen vervaardigers goed te verstaan, stel dit ons in staat om die regte produk vir elke kliënt te kan aanbeveel – ‘n produk wat voldoen aan u unieke, individuele behoeftes betreffende u gehoorbehoefte, persoonlikheid en lewensstyl. STARKEY is die eerste firma in die wêreld om draagbare moniteringstegnologie binne-in ‘n gehoorapparraat aan te wend. Dit meet bv. hoeveel treë u gee, u hart-tempo en u oriëntasie, sodat wanneer u dalk val, dit rapporteer kan word. SMS-boodskappe word dan na u familielede of versorger gestuur. Ja, tegnologie beweeg beslis vooruit!