Additional Services You May Not Know About

Additional Services You May Not Know About

  • PROTEC EAR – Smart noise protectors. Custom-made to your ear, allowing speech through, but blocking noise. Soft sleep plugs for a peaceful sleep or for air travel.
  • INDUSTRIAL DIVISION: Make sure all staff members are tested annually and comply with Department of Labour regulations.
  • Pediatric Audiology at our PE branch.
  • TV ears by Sennheiser, the world’s best.
Bykomende Dienste Waarvan u Dalk Nie Bewus Was Nie

  • PROTEC EAR – Intelligente geraasbeskerming. Spesifiek vir u ore gepas; dit laat spraak deur, maar blokkeer geraas. Sagte oorproppe, sodat u rustig kan slaap, tuis en ook wanneer u reis.
  • INDUSTRIËLE AFDELING: Maak seker dat al u personeellede jaarliks getoets word, en voldoen so aan die regulasies van die Department van Arbeid.
  • Pediatriese Oudiologie by ons PE-tak.
  • TV-ore deur Sennheiser, die beste maak in die wêreld.