Ultravac

Ultravac – A Laboratory Level Service Centre
Both PE and George now have this on-site hearing aid service centre. Previously, there was no official ‘service interval’ for a hearing aid. Or, it had to be sent away to Johannesburg for a proper dry and clean. We encourage every client with a hearing aid to come in at least once a year (preferably twice) for an industrial standard vacuum drying of the amplifier and extraction of any wax or debris from the microphone and receiver (loudspeaker). This is done at a nominal cost of R60 per aid, a small price for such a valuable investment.
Ultravac –Laboratorium-Vlak Dienssentrum
Beide ons PE- en George-takke beskik nou oor ‘n in-huis gehoorapparraat-dienssentrum. In die verlede was daar nie ‘n amptelike dienstydperk vir gehoorapparate nie, of apparate moes na Johannesburg weggestuur word vir ‘n diens, sodat dit daar behoorlik skoon- en drooggemaak kon word. Ons wil graag elkeen van ons kliënte aanmoedig om ten minste een maal per jaar (maar verkieslik elke ses maande) u gehoorapparate in te bring vir ‘n standaard industriële vakuum-droogmaaksessie van die klankversterker, en vir die verwydering van enige oorwas, of vuiligheid in die mikrofoon of klankontvanger (luidspreker). Dit word gedoen teen die minimale koste van R60 per gehoorapparaat – ‘n lae prys om te betaal vir die versorging van so ‘n waardevolle belegging soos u gehoorapparate.